Categories

 > Foreign Languages > Other Languages

50,000 results were found

Sort by:

Hermann Giliomee: Historikus: 'n Outobiografie (Afrikaans Edition...
by Hermann Giliomee

Language

Afrikaans

Pages

475

Publication Date

November 14, 2016

Product Description
Customer Reviews
Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met di茅 van 'n land wat hom boei en besiel, 'n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal gerekende historikus ondersoek Giliomee lewenslank die ontstaan en handhawing van die skerp verdeeldheid in die Suid-Afrikaanse samelewing. Sy werk is vars en vreesloos, en vind aanklank by kenners 茅n gewone Afrikaanse lesers wat oor hulself en hul verlede begin herbesin. Sy uitgesprokenheid haal hom dikwels die gramskap op die hals - uit wyd uiteenlopende oorde. Hy is al gebrandmerk as 'n slang in ons midde", 'n oorbeligte", 'n taalbul" en die boer in the woodpile". Hoewel Giliomee as kind van die Afrikaner-volksbeweging in die 1950's grootword, wyk hy af van die nasionalistiese tradisie in sy kritiese ondersoek na die opkoms, hoogty en ondergang van eksklusiewe Afrikanermag. Hy lewer veral in die 1980's en 1990's skerp kritiek op die regering se alleenheerskappy en sy onwilligheid om vanuit 'n posisie van mag te begin onderhandel. Met binnekring-kennis is sy verstaan van Afrikanermag ingelig en genuanseerd, iets wat saam met sy onderhoudende vertelwyse lei tot talle topverkopers, waaronder die magistrale The Afrikaners, wat in 2003 deur The Economist uitgesonder is as een van sy boeke van die jaar.
Andlitslausa konan (Icelandic Edition)
by J貿n鉚na Le貿sd貿ttir

Language

Icelandic

Pages

Publication Date

February 18, 2020

Product Description
Customer Reviews
脕 gaml謾rsdag er Eddu bo冒i冒 鉚 br煤冒kaup 謾 脼ingv枚llum hj謾 f貿lki sem h煤n 鎂ekkir varla haus e冒a spor冒 謾. H煤n b媒冒ur Finni n謾granna s鉚num me冒 s茅r og barnabarni冒, Dagn媒 Edda, myndar ath枚fnina 謾samt vinkonu sinni. 脼ar me冒 fl忙kjast 鎂au 枚ll inn 鉚 ranns貿kn skelfilegs gl忙ps sem framinn er fyrir utan litlu kirkjuna. Ranns貿knin varpar 貿v忙nt kastlj貿si 謾 veislu sem fors忙tisr謾冒herra undirb媒r 鉚 gamla 脼ingvallab忙num og setur l鉚ka leyndard貿msfull 謾ram貿tapl枚n ungu st煤lknanna 鉚 uppn謾m. Andlitslausa konan er fimmta b貿k J貿n鉚nu Le貿sd貿ttur um Eddu 謾 Birkimelnum, gl鉚mu hennar vi冒 fl貿kin sakam謾l og samskiptin vi冒 fj枚lskylduna sem stundum eru s鉚st einfaldari.
Vywervrou-trilogie: Corali (Afrikaans Edition) (Vywervrou Trilogi...
by Chanette Paul

Language

Afrikaans

Pages

594

Publication Date

January 26, 2020

Product Description
Customer Reviews
Corali dra net wit en swart maar dis nie oor die dood van haar man wat sy rou nie. As kunstenaar treur Corali oor iets heel anders en as vrou treur sy oor soveel meer as haar huwelik.
Grensgeval (Afrikaans Edition)
by Marita van der Vyver

Language

Afrikaans

Pages

Publication Date

November 01, 2019

Product Description
Customer Reviews
Die brief wat Theresa tussen haar eksman Theo se besittings n謾 sy dood ontdek, skeur haar lewe oop. Jare lank het sy haar rug op Theo gedraai, 鈥檔 man wat sy laaste twee dekades in 鈥檔 inrigting moes deurbring. S貿 ook het sy die land se verlede weggestoot, die tyd toe tienerseuns gestuur is om aan die grens te veg 鈥?鈥檔 plek en 鈥檔 oorlog waarvan mense tuis bitter min geweet het. Vir Theresa self was dit 鈥檔 tydperk van eerste liefdes, disko鈥檚 en vakansies by die see.<br />Theresa besef gou die brief is deur 鈥檔 Kubaanse soldaat aan sy kind geskryf 鈥?iemand wat, indien hy of sy nog leef, nou minstens veertig jaar oud sal wees. Theresa weet in haar siel sy moet Kuba toe: om die soldaat se kind te soek, om die brief te besorg, om boete te doen vir Theo se dade en vir haar eie onkunde.<br />In swoel, afgeleefde Kuba, tussen kleurryke motors uit die vyftigerjare en geurige sigaarrook, word Theresa se soektog intiem vervleg met die lewens van mense wat in Angola as 鈥渄ie vyand鈥?gebrandmerk is. S貿 ontrafel sy wat dit beteken het om groot te word in die Suid-Afrika van daardie tyd.
Kammaland (Afrikaans Edition)
by Annelie Botes

Language

Afrikaans

Pages

224

Publication Date

October 01, 2019

Product Description
Customer Reviews
Weinig mense spit diep in hulle spaargeld in, sluit hulle huis en klim vir drie maande van afsondering op 鈥檔 kanaalboot in die verre Engeland. Sonder geselskap. Sonder ervaring. Sonder 鈥檔 bootliksens. Sonder die voorwete dat alles goed sal afloop. Annelie en die gryse het besluit om die kanaalpad te vat en reg in die snerpende winter in te vaar. Om te toets wat hulle n謾 vier-en-veertig jaar van saamwees in mekaar oorhet. Om te besin oor die roete van die allerlaaste vyftien sterkerige jare wat d謾lk voorl錨. Om herinneringe te vergaar vir die stil dae op die ouetehuisstoep. En om mekaar vergifnis te gee vir sovele sondes. Min sou hulle kon voorsien dat die reis van hosannas ook 鈥檔 reis van tappende ontberings en rasperende emosies sou wees. En dat hulle meer as een maal die boot wou verlaat en hul kinders bel om hulle te kom haal. Maar tot op die een-en-ne毛ntigste dag het hulle vasgehou aan die idille. En aan mekaar. In Kammaland is die supergewilde Annelie Botes terug met 鈥檔 vertelling wat al die kenmerke dra waarvoor haar aanhangers haar koester.
Omvattende swangersap-, geboorte- en ouerskapgids (Afrikaans Edit...
by Lilian Paramor

Language

Afrikaans

Pages

409

Publication Date

February 01, 2016

Product Description
Customer Reviews
In di茅 omvattende gids gesels suster Lilian oor wat op jou wag van die oomblik dat jou swangerkap bevestig is, totdat jou peuter op sy eie in die gang af waggel. Die vrae wat alle nuwe ouers kwel word eerlik en met begrip beantwoord, en met praktiese raad aangevul. Suster Lilian, Suid-Afrika se bekendste babasorgkenner, het meer as dertig jaar ervaring, en haar raad is gerusstellend dog realisties. Talle kwessies 鈥?van jou keuses vir die bevalling, die pa se rol, kinderkwale en siektes, nagvoedings en slapelose nagte, tot hoe werkende ouers hul lewe makliker kan maak 鈥?word met gesag en deernis bespreek.
HISA, AKIBA NA UWEKEZAJI (Elimu ya Fedha na Uwekezaji Book 2) (Sw...
by , Mrembo Grace

Language

Swahili

Pages

283

Publication Date

December 31, 2010

Product Description
Customer Reviews
Kitabu hiki kinaelezea elimu ya fedha na uwekezaji ili kuhamasisha wasomaji kuwa wawekezaji. Utajifunza jinsi ya kupanga na kuandaa bajeti ya fedha zako; nidhamu ya matumizi ya fedha; kuandaa mpango binafsi wa fedha na uwekezaji (wenye dira, dhamira, malengo, mpangokazi, mikakati n.k.). Utajifunza kuhusu hisa, faida na vivutio vilivyotolewa na Serikali kwa kumiliki hisa, vipande, hatifungani; maana na umuhimu wa masoko ya hisa; maneno yanayotumika katika masoko ya hisa; tofauti ya bei na thamani; utaratibu wa kununua na kuuza hisa; maana ya akiba, faida ya kuwa na akiba, jinsi ya kutenga akiba; faida ya kuwekeza/kulimbikiza; maana ya uwekezaji, vigezo muhimu vya kuzingatia kabla ya kutoa fedha na kuiweka katika biashara, kitegauchumi, hisa, vipande na hatifungani; taarifa ya mwaka;, uchambuzi wa taarifa za fedha; maana ya utawala bora, kanuni na vigezo vya uongozi na utawala bora katika kuendesha biashara na taasisi; tofauti ya mwekezaji na mviziaji; uamuzi wa aina nne katika uwekezaji; falsafa, mbinu na mikakati ya uwekezaji mahiri, makosa katika uwekezaji, jinsi ya kujenga tabia ya kuwa na akiba na kuwekeza, na changamoto katika uwekezaji. <br /><br />Katuni, picha na hadithi mbalimbali, fupi na nzuri zitakuburudisha na kukuelimisha. Ujuzi ulioandikwa ndani ya kitabu hiki unalenga kuhamasisha msomaji kuwa mwekezaji. 鈥淢fanyakazi, mwanafunzi, mjasiriamali, mwanataaluma unaweza kuwa mwekezaji makini鈥?<br />
NLP for alle (Norwegian Edition)
by , Melinda Merunada

Language

Norwegian

Pages

201

Publication Date

August 12, 2016

Product Description
Customer Reviews
Denne boken er en introduksjon til NLP (nevro lingvistisk programmering/psykologi) som et verkt酶y for kommunikasjon, m氓lsetning, mestring, strategisk handling og coaching. 脜 l忙re NLP kan, p氓 en enkel m氓te, gi en grunnleggende forst氓else for menneskelig psykologi. NLP er et studie om strukturen i subjektiv erfaring og hvordan vi skaper v氓re tanker, atferd og handlinger, og kjent som en av de meste effektive og moderne former for psykologi. Denne boken gir kunnskap, praktiske ferdigheter og verkt酶y for livet, b氓de personlig og profesjonelt.
Clint Eastwood Van Wyk en die Moordernaarsklok (Afrikaans Edition...
by Pieter Verwey

Language

Afrikaans

Pages

164

Publication Date

June 25, 2015

Product Description
Customer Reviews
In die middel van die Moordenaarskaroo l錨 daar 鈥檔 geheim so groot soos Google Earth. En ten minste vier keer so gevaarlik. Vir Clint Eastwood van Wyk en sy nefie Budde beteken dit 鈥檔 vakansie propvol avontuur en onmoontlikhede. Soos byvoorbeeld meerminne en oerskerpioene wat jou maklik opkots as jy nie oppas nie. Dis nou die skerpioene, nie die meerminne nie. En dan praat ons nie van al die spoke, gangsta-rappers, legendes, gefossileerde gediertes, die mal Engelse lord en maller Victoriaanse robot wat ewe skielik hulle opwagting maak nie. M-punt-a-punt-w-punt 鈥?Clint Eastwood se perfekte vakansie. Dis nou as hy dit gaan oorleef . . .
Endurkoman (Icelandic Edition)
by 脫lafur J貿hann J貿hannss...

Language

Icelandic

Pages

243

Publication Date

October 15, 2015

Product Description
Customer Reviews
<p>S鉚mtal fr謾 Bretlandi kemur r貿ti 謾 huga h謾lf鉚slensks l忙knis 鉚 New York. Hefur Magn煤s Colin lifa冒 鉚 blekkingu fr謾 barn忙sku? Hefur hann aldrei s茅冒 foreldra s鉚na 鉚 r茅ttu lj貿si? Um lei冒 og Magn煤s 鎂arf a冒 horfast 鉚 augu vi冒 fort鉚冒 s鉚na f忙r hann til ranns貿knar 貿鎂ekkta konu sem finnst 鉚 d謾i eftir slys 謾 afskekktum vegi. 脼egar hann fer a冒 gruna a冒 h煤n s茅 me冒 me冒vitund en l忙st inni 鉚 eigin l鉚kama vaknar 謾leitnar spurningar um hver h煤n er, um hann sj謾lfan og ekki s鉚st um Malenu, konuna sem hann elskar. Endurkoman er sei冒m枚gnu冒 sk謾ldsaga um 謾stina og leitina a冒 hamingjunni, einsemd og s枚knu冒, brotthvarf og endurkomu. <p>

Blog - Latest Entries

Roxane Gay 鈥?Difficult Women Review
For avid readers, the advent of the Kindle was a godsend. It allowed them to expand their personal libraries as much as they wanted without worrying about taking up too much space. Along with increasing the potential for library depth, the kindle has also allowed for a more diverse reading taste. You can now take risks on books that you previously wouldn鈥檛 have due to the Kindle eliminating ...

David Foster Wallace 鈥?Brief Interviews with Hideous Men & Girl with Curious Hair Reviews
The technology of the Kindle allows you to carry a library with you wherever you go. And, like a library, your Kindle collection should be vast and diverse. Aside from the New York Times Bestseller list, it can be hard to know which books are worth your time to download. Luckily, the literary cannon spans for generations. Of the most recent generation of literary greats, David Foster Wallac...

Junot Diaz 鈥?The Brief Wondrous Life of Oscar Wao Review
Kindle technology allows you to build an impressive collection of stories without filling shelves upon shelves with books. This convenience makes it possible to experiment with your reading choices without making the commitment to order a book, wait for its arrival, and sticking it on your shelf. I鈥檝e found that the Kindle has made me a much more adventurous reader. With this new-found ad...

Ernest Hemingway 鈥?The Old Man and the Sea Review
As you start to increase your kindle collection, it is wise to download a variety of things to read. And sure, the latest serial novel is a great addition to the collection, but sometimes you need a literary classic. Luckily, there is a plethora of classics to choose from. When it comes to literary classics, there are few authors with a better reputation than Ernest Hemingway. Hemingway, so...

Stephen King鈥檚 On Writing: A Memoir of the Craft
For fans of the suspense and horror genres, Stephen King is a household name. Chances are, if you read the genres at all, your kindles are filled with a novel or two of his. But King鈥檚 prolific career has not stayed within the genre. In fact, one of King鈥檚 greatest efforts came in the form of a nonfiction memoir. King鈥檚 On Writing blends personal memoir and advice on writing craft tha...

More >>

Enter the Kind Reader Monthly Drawing

$25 Amazon.com Gift Card giveaway

There's a daily limit of 3 free e-books that can be downloaded at KindReader.com


13127七星彩走势图